Аппликатуры аккордов для песни De la Rey - Bok van Blerk
A
Bm
D
G
Аккорды с текстом песни De la Rey - Bok van Blerk
Vers 1: D Op 'n berg in die nag, lê ons in donker en wag Bm in die modder en bloed. G A D Lê ek koud, streepsak en reën kleef teen my. En my huis en my plaas, het hulle verbrand, sodat hulle ons kan vang. Bm Maar daai vlamme en vuur G A D brand nou diep, diep binne my. Koor: D De la rey! De la rey! sal jy die boere kom lei De la rey! De la rey! A Generaal, Generaal G D soos een man sal ons om jou val Generaal De la Rey Vers 2: D Hoor die kakies wat lag, 'n handjie van ons teen 'n hele groot mag. Bm En die kranse lê hier G A D teen ons rug, hulle dink dis verby. D Maar die hart van 'n boer, lê dieper en wyer hulle gan dit nog sien Bm op 'n perd kom hy aan, G A D die Leeu van die Wes Transvaal Koor x2 Brug: G D want my vrou en my kind, lê in 'n kamp en vergaan Bm G A D en die kakies se murg, loop oor 'n nasie wat weer op sal staan. Koor x1